Items wat ouers self voorsien — nie by hierdie pakket ingesluit nie:
- Tennisbal wat lekker bons
- Hoepel
- Kosblik
- Koeldrankbottel
- Pak Lekkers (belonings)
- Skooltas
- Skoonmaaklappie
- Pak Zip lock sakkies (dogters) 10+ enige grootte
- Pak van 10 Papierborde
- Enige voorwerpe in u huis wat nie meer gebruik word nie
- Enige weggooigoed (eierhouers, boksies, bakkies, doppies ens.)

Reviews
There are no reviews yet.